Rusland is besig om die Noordelike Seeroete via die Arktiese Oseaangebied te ontwikkel as ’n korter, veiliger en meer ekonomies lewensvatbare alternatief vir bestaande handelsroetes soos dié deur die Suez-kanaal en om die suidpunt van Afrika.
Die Gaia Renewables 1-fonds, wat op die Kaapstadse effektebeurs genoteer is, het pas aangekondig dat die R200 miljoen-transaksie om belange in twee sonkragaanlegte te koop, gefinaliseer is.
Moneyweb has learnt that consumers will have to cough up at least R40 billion more for Eskom following a settlement between the utility and the energy regulator Nersa. This pertains to mistakes Nersa’s made in several decisions regarding Eskom’s revenue and tariffs.
Die naweek se beurtkrag, waarvoor dr. Kgosientsho Ramokgopa, minister van elektrisiteit en energie, die land om verskoning gevra het, is reeds in November verlede jaar voorspel.
Koos du Bruyn, afgetrede senior reaktorbestuurder van die SAFARI-1-navorsingsreaktor, het in 46 jaar al die hoogte- én laagtepunte van die kernkragbedryf ervaar. Hy glo ʼn nuwe aptyt vir kernkrag kan dié bedryf weer laat opvlam.